Author Archives: Rika Du Plessis

About Rika Du Plessis

Is 'n romanseskryfster wat daarvan hou om haar drome in haar verhale te bewaarheid.

Kneg van liefde

Standard

KNEG VAN LIEFDESoos belowe, hier is my nuwe e-boek verhaal, KNEG VAN LIEFDE se skakel by Amazon.com

Die voorbladmeisie, is Amanda-lee Samuel, ‘n model wat by hierdie skakel bereik kan word. https://www.facebook.com/amandalee.samuel

Vroeër jare was Mariska as ‘n lae klas bywoner op Lindes Landoed behandel. Onregverdig word sy en haar ouers van die plaas af weggejaag. Om finansiële redes beland Mariska in ‘n verlowing wat haar teen die krop steek. Die wiel draai, en toe Mariska die dag teruggaan Lindes Landgoed toe as die eienares van al drie plase, tref sy die vorige eienaar se seun,Herman wat haar baie seer gemaak het aan as die een plaas se bestuurder. Vonke spat, maar die lewe het sy eie manier van verloop, en die twee beleef die een ding na die ander wat die verloop van die verhaal op verskeie maniere raak.

Proestukkie uit EINDELOSE LIEFDE

Standard

Eindelose liefde

“Jy dans goed, en jy soen net so goed,” fluister hy by haar oor en sy hoor die terg … of is dit spot … daarin. Onmiddellik ruk sy haar op.

“Noem jy daardie onderwatergestoei ‘n soen? As jy dit lekker noem, dan het jy nog baie om van soene te leer,” antwoord sy net hard genoeg vir hom om te hoor.

 “H’m, dit klink vir my na ‘n uitdaging, en ek laat my van niemand uitdaag en reageer nie daarop nie,” antwoord hy, hou haar stywer vas en dans met ‘n swierige swaai met haar by die deur uit op die swakbeligte stoep.

“Moenie laf wees nie, Cor. Laat ons teruggaan. Die musiek gaan nou enige oomblik ophou en Lanie-hulle gaan dadelik sien ons is nie daar nie,” antwoord sy vinnig effens benoud. Het sy nou haar hand oorspeel?

“Nee, moenie nou kleinkoppie trek nie,” fluister hy tergend in haar oor en skuif vinnig sy lippe teen haar wang af na haar mond toe. Vuurvlamme skiet deur haar sagte, sensuele lippe toe syne haar aanraak, maar skielik staan hy weg van haar af toe Lanie hom aan die arm gryp en wegtrek.

“Ag nee, Cor, dis nie nou al tyd om te kom vars lug soek nie. Jy skuld my baie danse,” sê Lanie skerp. Cor kyk stip deur die skemering na Janine. Al kan sy nie die uitdrukking daarin sien nie, rits ‘n opgewonde trilling deur haar ingewande toe hy glimlag en sy die wit glinstering van sy tande tussen sy lippe gewaar.

“Jy skuld my ook nog ‘n dans, Janine,” roep Cor toe Lanie hom met mening wegpluk terug die restaurant in.

Stukkie uit ANDERKANT DIE HORISON

Standard

14“Siestog, my liefling, en ek was nie eens naby nie. Dankie, Werner, dankie omdat jy my toekomstige vroutjie uit daardie skurk se hande gered het,” antwoord Elmar.

Danica se hart gee ‘n ontstelde skop. Werner is reg. Elmar leef in ‘n kokonwêreld wat hy daar in die hospitaal vir hom geskep het. Dis nodig om hom daar uit te kry, maar op hierdie oomblik is haar brein een groot niks. Sy kyk hulpsoekend na Werner, en verwag om die uitdrukking “ek het jou mos gesê” in sy oë te sien, maar al wat sy sien is dieselfde magteloosheid wat sy ervaar. Dan is dit asof hy hom ineens reg ruk toe hy die stoel los en omgestap kom tot voor Elmar.

“Elmar, luister nou mooi na wat ek vir jou gaan sê. Danica is nie jou liefling of jou toekomstige vrou nie. Ek weet nie waar jy aan sulke gedagtes kom nie, maar dit moet nou net hier stop. Jy maak Danica baie ongemaklik,” sê Werner streng sonder om te raas.

Elmar kyk vlugtig na hom en Danica, gee so ‘n ongelowige laggie, en skud sy kop.

“Ons het jou maar nog net nie gesê nie, Boet, maar ons gaan trou. Vertel hom Danica,” sê Elmar.

Tussen die vuur en die water. Dis hoe sy nou voel. Haar oë kruis ontsteld Werner s’n. Hy knipoog vinnig vir haar en wend hom weer na Elmar.

“Jy het seker maar sulke goed gedroom, Elmar. Danica gaan nie met jou trou nie. Ek en sy het gisteraand verloof geraak. Sy gaan met my trou,” sê Werner weer ferm.

Verslaentheid en ook ongeloof sprei nou oor Elmar se gesig. Hy kyk van die een na die ander.

Opdatering van lys van boeke

Standard

Dit was tyd vir ‘n opdatering van my lys van boeke sedert die eerste een in 1995 gepubliseer was. Hier is hulle.

LYS VAN BOEKE SEDERT EERSTE PUBLIKASIE IN 1995

 

1995 – Wewersvlei se mense – President-Boekklub

1996 –  Dokter Tinka se erfenis – Keurbiblioteek

1996 –  Voëlparadys – President-

1996 – ‘n Kontrak vir Talana – Treffer-boekklub

1997 –  Wanneer die sluier lig – Eike-Boekklub

1997 –  Skuilplek: Elandsbaai – Treffer-Boekklub

1997 – Tuinhuisie van liefde – President-boekklub

1997 –  Liewe klein nagmerrie –

1998 – Versteurde liefde – Eike-Boekklub

1998 –  Elmine se ruiltransaksie – President-Boekklub

1998 – Assistent vir Eden – Keurbiblioteek

1998 –  Verborge waarheid – Eike-Boekklub

1999 – Gryp die dag – Treffer-Boekklub

1999 –  ‘n Hand vol onthou – Keurbiblioteek

1999 –  Voetslaan na die liefde – Eike-Boekklub

1999 –  Vlug na Dorado – Treffer-Boekklub

1999 – Troebel erfenis – Keurbiblioteek

1999 –  Misterie op Ulundi – Treffer-Boekklub

2000 –  Liefdestrik vir Inge – Treffer-Boekklub

2000 –  Huis met baie vensters – Eike-Boekklub

2000 –  Paradysliefde – Keurbiblioteek

2000 – Liefde met ‘n ompad – Eike-Boekklub

2001 –  Liefdespand uit die see – Keurbiblioteek

2001 –  Geknakte vlerke – President-Boekklub

2001 – Sing ‘n nuwe lied – Eike-Boekklub

2001 –  ‘n Bonus vir Malinda – Keurbiblioteek

2002 – Kupido se tuiste – Eike-Boekklub

2002 –  Najaarsliefde – President-Boekklub

2002 –  Leer my die liefde – Treffer-boekklub

2002 – Angs en liefde op Makoppa – Treffer-Boekklub

2002 –  Dans in die skadu – Keurbiblioteek

2003 – Liefde soos vonkelwyn – GROOTDRUK

2003 –  Strydvure van die hart – GROOTDRUK

2003 –  Liefde in ‘n Noag-kar – Keurbiblioteek

2003 –  Ontgrendelde hart – Treffer-Boekklub

2003 –  Sluier oor Drakenstein – Keurbiblioteek

2003 – Bakhand vir die liefde – GROOTDRUK

2004 – Asiel vir Annelie – Keurbiblioteek

2004 – Oase in ‘n dorsland – Eike-Boekklub

2005 – Tussen storms en sterre – Keurbiblioteek

2005 – Liefde soos confetti – Eike-Boekklub –

2006 –  Sterligliefde – Eike-Boekklub

2006 –  Tweede liefde – Keurbiblioteek –

2006 – ‘n Vrou soos Janine – Eike-Boekklub

2007 –  Swerftog van liefde – Keurbiblioteek

2007 –  Liefdesweerkaatsing – Keurbiblioteek

2007 – Proeseltjie liefde – GROOTDRUK

2007 –  Prinses van Lorani – Keurbiblioteek

2007 –  Liefdeshawe vir Ijani – Keurbiblioteek

2008 – Glansligmeisie – GROOTDRUK

2008 – Bosveldvlinder – Keurbiblioteek

2008 –  Jaarringe van liefde – Romanza sagtebandreeks.

2010 –  Liefde wink – Romanza

2011 – Kayla se erfenis. Romanza.

2012 – Beproefde geluk. Romanza.

2012 – Kolkende Emosies. Romanza.                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                     

2012-  Sterre vir ewig – Romanza – kom Sept. 2012 uit.

2013 – Kasteelbruid

2013 – Dans van liefde

2014 – Tropiese Liefde

2014 – Die ring – Sept. 2014

2015 – Liefde agter sluiers  Jan. 2015.

2015 – Struikel oor liefde Junie 2015

2015 – Eindelose liefde  Okt. 2015

 

 

 

 

Vlek op die Horison – Hartbees 

Vure van Onheil – Hartbees      

Gesluierde nagte – Hartbees     

Skim in die skemer – Hartbees

Lelies van liefde – Hartbees

Hart se spoor – Hartbees.

Hartbees gaan ook binnekort my e-boek, Gemaskerde Vreemdeling in grootdruk uitgee.

 

E-boeke

 

Wraakgodin

Vlindervrou

Zeta se kind

Dennegeurliefde

Gekneusde harte

Eilandbruid

Prinses Sumi

Stories vir kleuters

Stories oor diere

Slaaptydstories

Wonder by Indawo

Kasteel van geheime

Gemaskerde vreemdeling

Skuiling vir haar siel

Vrees vir die nag

Engel van die baai

My droomheld

 

Kortverhale vir Renza Uitgewers

 

Die ander oog

Fontein van liefde

Biesieslaagte se lokstem

Fontein van liefde en gevaar

Hart verpand

Splinterdrome

Daai skoene moet jêm kry

 

Week 7 se statistieke vanaf Izak van Lapa Uitgewers

Standard

Week 7 Deur Izak van Lapa Uitgewers

Vrydag 20 Februarie, toe ek oor WEEK 7 moes berig, was ek in Kimberley. Hier kan julle sien hoekom:

http://www.litnet.co.za/Article/laat-die-kindertjies-speel

Dit was net 50 Shades of Grey wat vir Ida en Petronel kon klop in die fiksie-afdeling. Dit was die fliek wat julle uit nommer 1 en 2 gehou het.

Ida was toe nommer 2 en Petronel nommer 3. Baie geluk!

Sy hart se punt Bester, Ida

Jy is myne alleen             Louw, Petronel

Ewebeeld           Paul, Chanette

Katerina se mojo             Loots, Kristel

Liefde agter sluiers         du Plessis, Rika

Jy is my engel    Roberts, Mari

Donker spoor    Steyn, Martin

By niefiksie maak Hilda Lategan sommer onmiddellik haar buiging op die top 100.

Crochet know how         Adendorff, Karen

Uitpakkos           Lategan, Hilda

En by K&J buig Wendy op nommer 7 en Christien op nommer 13.

beste Suid-Afrikaanse spookstories       Maartens, Wendy

Franse vlegsel   Neser, Christien

Suurlemoen!     Jacobs, Jaco

Wian Verwey het ‘n crush op my             Brink, Tania

Plons!   Viljoen, Fanie

seekoei wat gelukkig was

tier wat kwaad was

Toe was dit WOORDFEES, ons boekwinkel het vanoggend oopgemaak en ek sal hier onder meer vertel oor alles wat ons nog doen. Intussen het julle net aanhou verkoop.

Week 8

In week 8 het Dina nommer 9 gevat en Serena nommer 15.

Middernagminnaar        Botha, Dina

Sonskynmeisie Steyn, Serena

Jy is myne alleen             Louw, Petronel

Sy hart se punt Bester, Ida

Katerina se mojo             Loots, Kristel

Ewebeeld           Paul, Chanette

Donker spoor    Steyn, Martin

Vir niefiksie was daar geen verrassings nie.

Crochet know how         Adendorff, Karen

Uitpakkos           Lategan, Hilda

101 Kleinkoekies             Cilliers, Nettie

En vir K&J was dit weer Wendy (5) en Christien (18) wat die top 20 gehaal het.

beste Suid-Afrikaanse spookstories       Maartens, Wendy

Franse vlegsel   Neser, Christien

Plons!   Viljoen, Fanie

Wian Verwey het ‘n crush op my             Brink, Tania

Suurlemoen!     Jacobs, Jaco

coolste ouma op aarde van der Vyver, Marit

Week 9

Gister het week 9 se resultate ingekom.

Chanette het nommer 20 gehaal vir fiksie.

Ewebeeld           Paul, Chanette

Middernagminnaar        Botha, Dina

Katerina se mojo             Loots, Kristel

Sonskynmeisie Steyn, Serena

Driehoek             Kapp, Sophia

Jy is myne alleen             Louw, Petronel

Sy hart se punt Bester, Ida

Donker spoor    Steyn, Martin

Tolbos  Joubert, Irma

Vir niefiksie: Ms Adendorf keeps selling well at number 13.

Crochet know how         Adendorff, Karen

Uitpakkos           Lategan, Hilda

101 Kleinkoekies             Cilliers, Nettie

Doen dit so        Vroukeur

En vir K&J is dit nog eens Wendy (7) en Christien (9) wat die vlae bo hou en dan het Jaco (15) en sy vriendin Tania (18) ook hulle toetrede tot die top 20 gemaak.

beste Suid-Afrikaanse spookstories       Maartens, Wendy

Franse vlegsel   Neser, Christien

Suurlemoen!     Jacobs, Jaco

Wian Verwey het ‘n crush op my             Brink, Tania

Plons!   Viljoen, Fanie

Oor ‘n motorfiets, ‘n zombiefliek             Jacobs, Jaco

olifant wat bang was

Vis en tjips         Jacobs, Jaco

Thomas@vrees.net       Diedericks-Hugo, Car

coolste ouma op aarde van der Vyver, Marit

seekoei wat gelukkig was

My ouma is ‘n film-ster Jacobs, Jaco

Aan julle almal, baie geluk.

Ek deel graag LAPA se planne vir die Woordfees.

LAPA en die ATKV se teenwoordigheid by die Woordfees van 2015

Alle kaartjies is by Computicket te koop:

Die ATKV-boekwinkel

Oop van 07:00 tot 19:00

LAPA se Hendri Warricker is aan die beheer hiervan en dit lyk baie mooi. Kom loer asseblief in!

Uit die spens op die skaal

http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/components/spens

 

Lapa se outeurs doen drie demonstrasies:

 

Maandag 9 Maart 10:00| Die Khaya | R50

Nettie Cilliers, die outeur van 101 Kleinkoekies, doen ’n kosdemonstrasie. Sy is in gesprek met Susina Jooste.

Dinsdag 10 Maart 10:00| Die Khaya| R50

Niël Stemmet doen ’n kosdemonstrasie en gesels oor erfeniskos met Renata Coetzee.

Donderdag 12 Maart 10:00 |Die Khaya | R50

Francois Ferreira praat oor Koskaskos en ’n kosdemonstrasie; met Riana Scheepers wat die gesprek lei.

Die Skrywersfees

http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/components/skrywersfees

LAPA is betrokke by verskeie geleenthede:

 

Maandag 9 Maart 14:00 | Erfurthuis | R40

Martin Steyn en Madelein Rust, gesels met ST Potgieter oor krimis.

Dinsdag 10 Maart 09:00 |Boektent | 50 minute | Gratis

Twaalf klassieke gedigte met animasiefilms: ’n paneelbespreking oor Filmverse, met Danie Marais & Lina Spies (digters), Diek Grobler (artistieke direkteur), Michele Nigrini & Jac Hamman (animasie) enChris van Niekerk (stem)

Woensdag 11 Maart 14:00 | Boektent | R50

Fanie Viljoen en Nanette van Rooyen gesels oor Pleisters vir die dooies en Uit.

Donderdag 12 Maart 15:00 | Erfurthuis | R40

Chanette Paul en Madri Victor gesels oor Ewebeeld.

Donderdag 12 Maart 16:00 | Boektent | R50

Izak de Vries, Riette Rust, Madri Victor en Kerneels Breytenbach oor die letterkunde, liefde, seks en teks.

Donderdag 12 Maart 17:30 | De Vette Mossel | R220

Mooiloop-kuier met Gerrit Rautenbach, Nanette van Rooyen, Riana Scheepers en Naomi Bruwer

Vrydag 13 Maart 16:00 | Erfurthuis | R40

Kopiereg: Izak praat met Corné Guldenpfennig

Vrydag 13 Maart 17:30 | Erfurthuis | R220

Chanette Paul deel die Storievuur met Johan Bakkes, Marida Fitzpatrick en Kerneels Breytenbach

Saterdag 14 Maart 11:00 | Boektent | R50

Kristel Loots, Sophia Kapp, Bernette Bergenthuin in gesprek met Marida Fitzpatrick oor die liefde

Die WOW-fees

http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/components/wow-fees

 

Elkeen van hierdie skrywers tree by verskillende skole ook nog op.

 

Maandag 9 Maart 09:30| Van der Stel Sportgronde | Gratis

Fanie Viljoen oor Slym

Dinsdag 10 Maart 09:30| Van der Stel Sportgronde | Gratis

Fanie Viljoen oor Plons

Woensdag 11 Maart 09:30 | Van der Stel Sportgronde | Gratis

Alet Steenkamp en Nerine Ahlers gesels oor hulle gewilde SSS-reeks.

Donderdag 12 Maart 09:30 |Van der Stel Sportgronde | Gratis

Christien Neser oor Franse Vlegsel

Deel asseblief hierdie program met julle vriende en, as julle kan, kom loer asseblief na julle boeke in die ATKV-Boekwinkel!

Hartlik

izak

Interessante brief van Amazon aan skrywers ivm laer e-boek pryse

Standard
Dear KDP Author,

Just ahead of World War II, there was a radical invention that shook the foundations of book publishing. It was the paperback book. This was a time when movie tickets cost 10 or 20 cents, and books cost $2.50. The new paperback cost 25 cents – it was ten times cheaper. Readers loved the paperback and millions of copies were sold in just the first year.

With it being so inexpensive and with so many more people able to afford to buy and read books, you would think the literary establishment of the day would have celebrated the invention of the paperback, yes? Nope. Instead, they dug in and circled the wagons. They believed low cost paperbacks would destroy literary culture and harm the industry (not to mention their own bank accounts). Many bookstores refused to stock them, and the early paperback publishers had to use unconventional methods of distribution – places like newsstands and drugstores. The famous author George Orwell came out publicly and said about the new paperback format, if “publishers had any sense, they would combine against them and suppress them.” Yes, George Orwell was suggesting collusion.

Well… history doesn’t repeat itself, but it does rhyme.

Fast forward to today, and it’s the e-book’s turn to be opposed by the literary establishment. Amazon and Hachette – a big US publisher and part of a $10 billion media conglomerate – are in the middle of a business dispute about e-books. We want lower e-book prices. Hachette does not. Many e-books are being released at $14.99 and even $19.99. That is unjustifiably high for an e-book. With an e-book, there’s no printing, no over-printing, no need to forecast, no returns, no lost sales due to out of stock, no warehousing costs, no transportation costs, and there is no secondary market – e-books cannot be resold as used books. E-books can and should be less expensive.

Perhaps channeling Orwell’s decades old suggestion, Hachette has already been caught illegally colluding with its competitors to raise e-book prices. So far those parties have paid $166 million in penalties and restitution. Colluding with its competitors to raise prices wasn’t only illegal, it was also highly disrespectful to Hachette’s readers.

The fact is many established incumbents in the industry have taken the position that lower e-book prices will “devalue books” and hurt “Arts and Letters.” They’re wrong. Just as paperbacks did not destroy book culture despite being ten times cheaper, neither will e-books. On the contrary, paperbacks ended up rejuvenating the book industry and making it stronger. The same will happen with e-books.

Many inside the echo-chamber of the industry often draw the box too small. They think books only compete against books. But in reality, books compete against mobile games, television, movies, Facebook, blogs, free news sites and more. If we want a healthy reading culture, we have to work hard to be sure books actually are competitive against these other media types, and a big part of that is working hard to make books less expensive.

Moreover, e-books are highly price elastic. This means that when the price goes down, customers buy much more. We’ve quantified the price elasticity of e-books from repeated measurements across many titles. For every copy an e-book would sell at $14.99, it would sell 1.74 copies if priced at $9.99. So, for example, if customers would buy 100,000 copies of a particular e-book at $14.99, then customers would buy 174,000 copies of that same e-book at $9.99. Total revenue at $14.99 would be $1,499,000. Total revenue at $9.99 is $1,738,000. The important thing to note here is that the lower price is good for all parties involved: the customer is paying 33% less and the author is getting a royalty check 16% larger and being read by an audience that’s 74% larger. The pie is simply bigger.

But when a thing has been done a certain way for a long time, resisting change can be a reflexive instinct, and the powerful interests of the status quo are hard to move. It was never in George Orwell’s interest to suppress paperback books – he was wrong about that.

And despite what some would have you believe, authors are not united on this issue. When the Authors Guild recently wrote on this, they titled their post: “Amazon-Hachette Debate Yields Diverse Opinions Among Authors” (the comments to this post are worth a read).  A petition started by another group of authors and aimed at Hachette, titled “Stop Fighting Low Prices and Fair Wages,” garnered over 7,600 signatures.  And there are myriad articles and posts, by authors and readers alike, supporting us in our effort to keep prices low and build a healthy reading culture. Author David Gaughran’s recent interview is another piece worth reading.

We recognize that writers reasonably want to be left out of a dispute between large companies. Some have suggested that we “just talk.” We tried that. Hachette spent three months stonewalling and only grudgingly began to even acknowledge our concerns when we took action to reduce sales of their titles in our store. Since then Amazon has made three separate offers to Hachette to take authors out of the middle. We first suggested that we (Amazon and Hachette) jointly make author royalties whole during the term of the dispute. Then we suggested that authors receive 100% of all sales of their titles until this dispute is resolved. Then we suggested that we would return to normal business operations if Amazon and Hachette’s normal share of revenue went to a literacy charity. But Hachette, and their parent company Lagardere, have quickly and repeatedly dismissed these offers even though e-books represent 1% of their revenues and they could easily agree to do so. They believe they get leverage from keeping their authors in the middle.

We will never give up our fight for reasonable e-book prices. We know making books more affordable is good for book culture. We’d like your help. Please email Hachette and copy us.

Hachette CEO, Michael Pietsch: Michael.Pietsch@hbgusa.com

Copy us at: readers-united@amazon.com

Please consider including these points:

– We have noted your illegal collusion. Please stop working so hard to overcharge for ebooks. They can and should be less expensive.
– Lowering e-book prices will help – not hurt – the reading culture, just like paperbacks did.
– Stop using your authors as leverage and accept one of Amazon’s offers to take them out of the middle.
– Especially if you’re an author yourself: Remind them that authors are not united on this issue.

Thanks for your support.

The Amazon Books Team

P.S. You can also find this letter at www.readersunited.com