Week 7 se statistieke vanaf Izak van Lapa Uitgewers

Standard

Week 7 Deur Izak van Lapa Uitgewers

Vrydag 20 Februarie, toe ek oor WEEK 7 moes berig, was ek in Kimberley. Hier kan julle sien hoekom:

http://www.litnet.co.za/Article/laat-die-kindertjies-speel

Dit was net 50 Shades of Grey wat vir Ida en Petronel kon klop in die fiksie-afdeling. Dit was die fliek wat julle uit nommer 1 en 2 gehou het.

Ida was toe nommer 2 en Petronel nommer 3. Baie geluk!

Sy hart se punt Bester, Ida

Jy is myne alleen             Louw, Petronel

Ewebeeld           Paul, Chanette

Katerina se mojo             Loots, Kristel

Liefde agter sluiers         du Plessis, Rika

Jy is my engel    Roberts, Mari

Donker spoor    Steyn, Martin

By niefiksie maak Hilda Lategan sommer onmiddellik haar buiging op die top 100.

Crochet know how         Adendorff, Karen

Uitpakkos           Lategan, Hilda

En by K&J buig Wendy op nommer 7 en Christien op nommer 13.

beste Suid-Afrikaanse spookstories       Maartens, Wendy

Franse vlegsel   Neser, Christien

Suurlemoen!     Jacobs, Jaco

Wian Verwey het ‘n crush op my             Brink, Tania

Plons!   Viljoen, Fanie

seekoei wat gelukkig was

tier wat kwaad was

Toe was dit WOORDFEES, ons boekwinkel het vanoggend oopgemaak en ek sal hier onder meer vertel oor alles wat ons nog doen. Intussen het julle net aanhou verkoop.

Week 8

In week 8 het Dina nommer 9 gevat en Serena nommer 15.

Middernagminnaar        Botha, Dina

Sonskynmeisie Steyn, Serena

Jy is myne alleen             Louw, Petronel

Sy hart se punt Bester, Ida

Katerina se mojo             Loots, Kristel

Ewebeeld           Paul, Chanette

Donker spoor    Steyn, Martin

Vir niefiksie was daar geen verrassings nie.

Crochet know how         Adendorff, Karen

Uitpakkos           Lategan, Hilda

101 Kleinkoekies             Cilliers, Nettie

En vir K&J was dit weer Wendy (5) en Christien (18) wat die top 20 gehaal het.

beste Suid-Afrikaanse spookstories       Maartens, Wendy

Franse vlegsel   Neser, Christien

Plons!   Viljoen, Fanie

Wian Verwey het ‘n crush op my             Brink, Tania

Suurlemoen!     Jacobs, Jaco

coolste ouma op aarde van der Vyver, Marit

Week 9

Gister het week 9 se resultate ingekom.

Chanette het nommer 20 gehaal vir fiksie.

Ewebeeld           Paul, Chanette

Middernagminnaar        Botha, Dina

Katerina se mojo             Loots, Kristel

Sonskynmeisie Steyn, Serena

Driehoek             Kapp, Sophia

Jy is myne alleen             Louw, Petronel

Sy hart se punt Bester, Ida

Donker spoor    Steyn, Martin

Tolbos  Joubert, Irma

Vir niefiksie: Ms Adendorf keeps selling well at number 13.

Crochet know how         Adendorff, Karen

Uitpakkos           Lategan, Hilda

101 Kleinkoekies             Cilliers, Nettie

Doen dit so        Vroukeur

En vir K&J is dit nog eens Wendy (7) en Christien (9) wat die vlae bo hou en dan het Jaco (15) en sy vriendin Tania (18) ook hulle toetrede tot die top 20 gemaak.

beste Suid-Afrikaanse spookstories       Maartens, Wendy

Franse vlegsel   Neser, Christien

Suurlemoen!     Jacobs, Jaco

Wian Verwey het ‘n crush op my             Brink, Tania

Plons!   Viljoen, Fanie

Oor ‘n motorfiets, ‘n zombiefliek             Jacobs, Jaco

olifant wat bang was

Vis en tjips         Jacobs, Jaco

Thomas@vrees.net       Diedericks-Hugo, Car

coolste ouma op aarde van der Vyver, Marit

seekoei wat gelukkig was

My ouma is ‘n film-ster Jacobs, Jaco

Aan julle almal, baie geluk.

Ek deel graag LAPA se planne vir die Woordfees.

LAPA en die ATKV se teenwoordigheid by die Woordfees van 2015

Alle kaartjies is by Computicket te koop:

Die ATKV-boekwinkel

Oop van 07:00 tot 19:00

LAPA se Hendri Warricker is aan die beheer hiervan en dit lyk baie mooi. Kom loer asseblief in!

Uit die spens op die skaal

http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/components/spens

 

Lapa se outeurs doen drie demonstrasies:

 

Maandag 9 Maart 10:00| Die Khaya | R50

Nettie Cilliers, die outeur van 101 Kleinkoekies, doen ’n kosdemonstrasie. Sy is in gesprek met Susina Jooste.

Dinsdag 10 Maart 10:00| Die Khaya| R50

Niël Stemmet doen ’n kosdemonstrasie en gesels oor erfeniskos met Renata Coetzee.

Donderdag 12 Maart 10:00 |Die Khaya | R50

Francois Ferreira praat oor Koskaskos en ’n kosdemonstrasie; met Riana Scheepers wat die gesprek lei.

Die Skrywersfees

http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/components/skrywersfees

LAPA is betrokke by verskeie geleenthede:

 

Maandag 9 Maart 14:00 | Erfurthuis | R40

Martin Steyn en Madelein Rust, gesels met ST Potgieter oor krimis.

Dinsdag 10 Maart 09:00 |Boektent | 50 minute | Gratis

Twaalf klassieke gedigte met animasiefilms: ’n paneelbespreking oor Filmverse, met Danie Marais & Lina Spies (digters), Diek Grobler (artistieke direkteur), Michele Nigrini & Jac Hamman (animasie) enChris van Niekerk (stem)

Woensdag 11 Maart 14:00 | Boektent | R50

Fanie Viljoen en Nanette van Rooyen gesels oor Pleisters vir die dooies en Uit.

Donderdag 12 Maart 15:00 | Erfurthuis | R40

Chanette Paul en Madri Victor gesels oor Ewebeeld.

Donderdag 12 Maart 16:00 | Boektent | R50

Izak de Vries, Riette Rust, Madri Victor en Kerneels Breytenbach oor die letterkunde, liefde, seks en teks.

Donderdag 12 Maart 17:30 | De Vette Mossel | R220

Mooiloop-kuier met Gerrit Rautenbach, Nanette van Rooyen, Riana Scheepers en Naomi Bruwer

Vrydag 13 Maart 16:00 | Erfurthuis | R40

Kopiereg: Izak praat met Corné Guldenpfennig

Vrydag 13 Maart 17:30 | Erfurthuis | R220

Chanette Paul deel die Storievuur met Johan Bakkes, Marida Fitzpatrick en Kerneels Breytenbach

Saterdag 14 Maart 11:00 | Boektent | R50

Kristel Loots, Sophia Kapp, Bernette Bergenthuin in gesprek met Marida Fitzpatrick oor die liefde

Die WOW-fees

http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/components/wow-fees

 

Elkeen van hierdie skrywers tree by verskillende skole ook nog op.

 

Maandag 9 Maart 09:30| Van der Stel Sportgronde | Gratis

Fanie Viljoen oor Slym

Dinsdag 10 Maart 09:30| Van der Stel Sportgronde | Gratis

Fanie Viljoen oor Plons

Woensdag 11 Maart 09:30 | Van der Stel Sportgronde | Gratis

Alet Steenkamp en Nerine Ahlers gesels oor hulle gewilde SSS-reeks.

Donderdag 12 Maart 09:30 |Van der Stel Sportgronde | Gratis

Christien Neser oor Franse Vlegsel

Deel asseblief hierdie program met julle vriende en, as julle kan, kom loer asseblief na julle boeke in die ATKV-Boekwinkel!

Hartlik

izak

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s