RENZA PUBLIKASIES

Standard

61xZJkGVJoL__SL160_PIsitb-sticker-arrow-dp,TopRight,12,-18_SH30_OU01_SL150_Renza Publikasies, is ‘n nuwe e-boek uitgewery wat my nogal na aan die hart lê. Hulle poging aanvanklik is nie vir geld maak nie, maar om voornemende nuwe skrywers wat potensiaal het, gepubliseer te kan kry omdat die persone dit nie self gedoen kry nie. Dis iets om te waardeer. Hier moet jy aanvanklik nie groot geld verwag nie, aangesien oningeligtes hier gehelp gaan word om iewers ‘n voet in die deur te kry. Daar is sovele wat graag wil skryf, dit regtig ‘n passie vir hulle is, maar hulle skryfsels lê in ‘n laai omdat hulle nie weet hoe en waarheen daarmee nie. Stuur julle manuskripte vir Renza Publikasies, sien al hulle riglyne by hulle FB blad – RENZA PUBLIKASIES uiteengesit. Hulle doel is om Omnibusse uit te gee met verskeie skrywers se werke daarin. Hul eerste Omnibus met drie verhale in, het so pas op Amazon.com verskyn, en ek sien die boek het reeds Amazon se lys van beste Afrikaanse fiksie verkopers op hulle bladsy twee gehaal.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s