Rika du Plessis Omnibusse

Standard

Rika du Plessis Omnibus  11 Rika du Plessis Omnibus 1 Rika du Plessis Omnibus 2 Rika du Plessis Omnibus 3 Rika du Plessis Omnibus 4 Rika du Plessis Omnibus 5 Rika du Plessis Omnibus 6 Rika du Plessis Omnibus 7 Rika du Plessis Omnibus 8 Rika du Plessis Omnibus 9 Rika du Plessis Omnibus 10 Rika du Plessis Omnibus 12 Rika du Plessis Omnibus 13 Rika du Plessis Omnibus 14 Rika du Plessis Omnibus 15 Rika du Plessis Omnibus 16Ek het besluit om al my boeke wat by Amazon en Kobo as enkeltitels is in Omnibusse op te deel. Die prys gaan vir die koper voordelig wees in dié opsig dat hy ipv 3 aparte boeke koop waarop hy vir elkeen ‘n ekstra $2 vir Amazon moet betaal, nou net die een keer se $2 op die Omnibus met die drie verhale in betaal. Die boeke se pryse bly presies dieselfde, maar julle wen by die ekstra Amazon dollars.  Daar is 16 Omnibusse elk met drie verhale, behalwe die laaste een wat vier verhale in het omdat daar ‘n ekstra boek was. Ek hoop ek kon dus hierdeur vir my lesers ‘n lansie breek wat die pryse betref.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s