Reënwoud Bruid

Standard

REëNWOUD BRUIDDianelle het ‘n traumatiese huwelik asook die onaangename verbreking van ‘n verhouding agter die rug. Sy glo vas sy is klaar met mans.
In benarde omstandighede kruis haar pad egter met Rupert, die man wat sy verag, en ineens is haar hele wêreld omgedol.
Omstandighede gooi hulle egter saam in die Amasone reënwoud. Noodgedwonge moet sy met hom saam werk om dit vir hulle en nog drie mense leefbaar en veilig te maak terwyl hulle planne beraam om te probeer om ‘n weg uit die woud na beskawing te vind.
Sy verstaan haar self later nie meer nie, want die gevoelens wat sy te midde van hulle swak omstandighede teenoor hom ervaar, maak nie regtig vir haar sin nie. Dis of ‘n ander Dianelle haar lyf oorneem wanneer die fris man slegs na haar kyk.

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Re%C3%ABnwoud-bruid-Afrikaans-Rika-Plessis-ebook/dp/B00HP81XCO/ref=sr_1_1?s=digital-text&ie=UTF8&qid=1388950105&sr=1-1&keywords=re%C3%ABnwoud+bruid

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s