Spoor na liefde

Standard

0011111eSpoor na liefde is aanvanklik as Hart se spoor deur Hartbees Uitgewers as boek en e-boek gepubliseer. Ek het sy regte teruggevra, en publiseer hom nou soos hy oorspronklik by Crink as boek en e-boek verskyn het.
Met wraakplanne in haar hart, keer Nina terug na haar erfplaas. Die teiken van haar wraak, is Tjaart, die pa van haar aangenome kind, Engela. Tjaart het Nina se niggie in die steek gelaat toe sy verwagtend was en haar niggie is kort na die kind se geboorte dood. Haar eerste plan is om Tjaart smoorverlief op haar te maak, wat sy maklik regkry, en dan opsy te stoot. Maar dan verskyn Tjaart se aantreklike broer, Chris, op die toneel, en dit stuur haar planne heel in die war.

Hier is ‘n skakel na die boek by Amazon

http://www.amazon.com/Spoor-na-liefde-Afrikaans-Edition-ebook/dp/B00HFXREV8/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1387570644&sr=8-1&keywords=Spoor+na+liefde#_

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s