Totsiens 2013, welkom 2014

Standard

001Ek kan nie glo 2013 lê al amper op sy rug nie. Kyk maar om jou rond, en luister. Oral is mense besig om koorsagtig geskenkies te koop en toe te draai op spesiale maniere vir hulle spesiale mense. Ou tradisies in sommige huise herleef deur diegene wat nog daarvan hou om ‘n kersboom te versier en die geskenkies daaronder te plaas. In sommige huise word Vader Krismis se rooi en wit pak en baard uitgehaal en afgestof vir die kleingoed se onthalwe.

 Die jaar het vir my absoluut gevlieg. Dis vir my hoe ouer ek word, hoe vinniger gaan die jare by my verby.

Ek wil graag hiermee aan al my vriende, familie en lesers ‘n baie mooi feestyd toewens, en mag julle in 2014 net voorspoed en geluk beleef.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s