Ompad na geluk

Standard

OMPAD NA GELUKElfrieda word met ‘n geskende been in ‘n kinderhuis groot na sy die enigste oorlewende in ‘n ongeluk is waarin haar familie gesterf het. Gedurende die jare wat volg, is daar ‘n vrou wat gereeld die kinderhuis besoek en skenkings aan die tehuis maak. Soms het sy iets ekstra vir Elfrieda, kamma omdat Elfrieda die kleiner kinders so mooi in die kinderhuis help. Na skool, gaan werk sy vir die vrou as versorger van haar verlamde dogter, en ontmoet ook die vrou se twee seuns. Nog nooit in haar lewe het sy ‘n man liefgehad nie, en die liefde vir die een seun kom ongevraagd tesame met ‘n vrag vol onsekerhede, wat haar op die ou end laat vlug. Die lang ompad na die liefde toe sal sy nooit vergeet nie. Was dit alles dan net ‘n klug?

Hier is ‘n skakel na die boek:

http://www.amazon.com/Ompad-na-geluk-ebook/dp/B00F3J5LK2/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1378879555&sr=8-1&keywords=ompad+na+geluk

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s