Blaas my ‘n soen

Standard

 

 

 

Blaas my 'n soenBlaas my ‘n soen, is by Lapa gepubliseer as Tussen storms en sterre, en word nou as e-boek aangebied by Amazon.com

Nadia keer terug vanaf Engeland na haar Karoo plaas toe waar haar peetouers steeds na die plek omsien. Hulle het intussen vir haar ‘n bestuurder en onderbestuurder vir die groot plaas aangestel op haar aanvraag. Sy ontmoet hulle, en toe sy voor die bestuurder staan, is sy verslae. Hulle was verloof, maar hy het die verlowing verbreek omdat hy met ‘n ander vrou wou gaan trou, maar nou ken hy haar nie. Hy het geheueverlies na hulle hom in ‘n diep skeur op die plaas gevind het. Wat het hy hier kom maak? Toe ‘n vreemde meisie boonop opdaag en sê hulle is verloof en sy verwag sy kind, verstaan sy nog minder. Hy is dus toe nie getroud nie… Intussen het sy ‘n stryd om ‘n paar skilderye te voltooi, want sy is besig om haar sig te verloor… en veediefstalle op die plase word ook ‘n bedreiging…

Hier is sy skakel

http://www.amazon.com/Blaas-my-n-soen-ebook/dp/B00EA44TIQ/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1375421024&sr=8-1&keywords=blaas+my+%27n+soen

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s