Erika se nuwe lewe

Standard

 

 

ERIKA SE NUWE LEWEErika se nuwe lewe is by Lapa uitgewers gepubliseer as ‘n Nuwe lewe, en word nou as e-boek aangebied.
Toe Erika besef sy werk vir die man wie verantwoordelik is vir haar hele familie se hartseer, begin sy planne beraam om hom te laat boet. Sy besluit om hom op haar verlief te maak, en dan opsy te gooi. Sy het egter nie rekening gehou met haar eie hart se verraad nie, en toe sy eindelik vir Francois straf, is haar straf amper erger…

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon:

http://www.amazon.com/Erika-se-nuwe-lewe-ebook/dp/B00E0K4KYI/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1374167364&sr=8-1&keywords=Erika+se+nuwe+lewe

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s