Bosveld se engel

Standard

 

 

Bosveld se engel

Bosveld se engel is as Vlinder van die bosveld by Lapa gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Sy wou so graag maar net een van hulle wees sonder dat hulle weet sy is die eienaar van die vakansieplaas, daarom het sy gelieg oor wie sy is. Die leuens boemerang op haar toe die man wat sy liefkry van dit uitvind nog voor ‘n behoorlike verhouding tussen hulle kan ontstaan. Hy verdwyn uit haar lewe toe sy gasteplaas langsaan afbrand en hy nie die fondse het om dit weer op te bou nie. Daar breek egter ‘n dag aan dat sy met ‘n oopgekloofde been donkernag naby sy karavaan by sy murasies deur sy hond gevind word…

Hier is die skakel:

http://www.amazon.com/Bosveld-se-engel-ebook/dp/B00DVUL4U6/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1373620803&sr=8-1&keywords=bosveld+se+engel

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s