Kaartspel van die lewe

Standard

 

 

KAARTSPEL VAN DIE LEWEKaartspel van die lewe is by Lapa gepubliseer as Die lewe is ‘n kaartspel deur José Esterhuysen, maar word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Wilma is reeds halfpad ‘n ander man se vrou, maar besef by die dag al hoe meer haar liefde lê by haar jarelange jeugvriend, Timo, en dat haar verloofde en sy nie werklik vir mekaar bedoel is nie. Toe sy die dag egter sover kom om met ‘n skoon gewete na haar vriend toe kan gaan, blyk dit vir haar te laat wees, want Timo gaan trou…

Hier is ‘n skakel na die boek toe op Amazon.com

http://www.amazon.com/Kaartspel-van-die-lHier ewe-ebook/dp/B00DS7T84G/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1372985208&sr=8-1&keywords=kaartspel+van+die+lewe

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s