Cor se vreemde huwelik

Standard

 

 

Cor se vreemde huwelikCor se vreemde huwelik is by Lapa gepubliseer as Elmine se ruiltransaksie, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Nadat ‘n man haar onder valse voorwendsels van haar geld beroof het, is dokter Elmine se dokterspraktyk in die moeilikheid. Sy weet nie watter kant toe om ‘n bestaan te kan maak nie. Cor se vreemde huweliksaansoek blyk aanvanklik vir haar na ‘n gekkespul, maar gou besef sy sy het eintlik geen ander oplossing vir haar eie probleem nie. Nie sy of Cor wil ‘n werklike huwelik hê nie, maar hierdie reëling is vir albei ‘n middel tot ‘n doel…

Hier is die skakel:

http://www.amazon.com/Cor-se-vreemde-huwelik-ebook/dp/B00DR824S8/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1372974983&sr=8-1&keywords=Cor+se+vreemde+huwelik

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s