Reik na die glansligte

Standard

REIK NA DIE GLANSLIGTEReik na die glansligte is by Lapa gepubliseer as Glansligmeisie, en word nou as e-boek aangebied.

Toe Walt en Maryna mekaar na ses jaar weer in vreemde omstandighede ontmoet, maak haar hart wilde passies in sy nabyheid. Hy maak dit egter duidelik dat hy nog goed onthou dat sy destyds haar sangloopbaan bo hom gekies het.

Net Maryna en Kroonvallei se bestuurder weet van Walt wat iewers op sy eie wildsvakansieplaas skuil en soos ‘n skim deur die bosse rondbeweeg. Baie dinge gebeur voordat hy bereid is om sy gesig te wys.

Hier is die skakel na die boek by Amazon.com

http://www.amazon.com/Reik-na-die-glansligte-ebook/dp/B00DB1Z1WW/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1370885309&sr=8-1&keywords=reik+na+die+glansligte

 

 

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s