Charisma versus Lori

Standard

CHARISMA VERSUS LORICharisma versus Lori, is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Prinse van Lorani. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Lori bedank uit haar werk as lektrise by die universiteit as gevolg van onsmaaklike gebeure. Sy gaan werk by haar tante in die kwekery om vir kliënte tuine uit te lê. Haar tante stel ‘n bestuurder, Otto, vir die kwekery aan nadat haar man oorlede is. Van die begin af stel Lori ‘n ondeurdringbare buffer tussen haar en hom op, want vir dié soort onbehoorlik aantreklike mans vol charisma wat dink elke meisie moet aan hulle voete wees, het sy genoeg gehad. Dan is daar ook Len wat haar lewe kom probeer versuur…

Hier is ‘n skakel na die boek by Amazon:

 

http://www.amazon.com/Charisma-versus-Lori-ebook/dp/B00COZJ26W/ref=sr_1_1?s=digital-text&ie=UTF8&qid=1368077840&sr=1-1&keywords=charisma+versus+lori

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s