Meisie van my drome

Standard

MEISIE VAN MY DROMEMeisie van my drome is by Lapa uitgewers gepubliseer as Swerftog van liefde, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied. Dit sal ook later in e-pub formaat by Kobo.com beskikbaar wees.

Marko doen op die ingewing van die oomblik ‘n onbesonne ding, en skryf namens iemand anders ‘n brief met die beste bedoelings aan ‘n onbekende meisie. Kort voor lank is hy egter in ‘n benarde posisie daaroor, en dit kan dalk beteken dat hy nooit die meisie van sy drome sal kan kry nie.

Hier is ‘n skakel na die boek by Amazon.com

http://www.amazon.com/Meisie-van-my-drome-ebook/dp/B00CF5B1ME/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1366398522&sr=8-1&keywords=meisie+van+my+drome

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s