Storms van begeerte

Standard

STORMS VAN BEGEERTEStorms van begeerte deur Caren Frazer word as e-boek by Amazon.com aangebied. Hierdie verhaal is die laaste een wat Caren geskryf het voor sy vir ewig weg is. Die boek was driekwart voltooi, en sy het my gevra om dit klaar te skryf toe sy nie meer in staat was nie – waarvoor ek nie regtig kans gesien het nie. ‘n Vriendin van haar het dit wel met my hulp voltooi. Soos haar ander drie boeke, is ook hierdie een vir die volwassene bedoel.

Toe Kyla en Justin mekaar ontmoet, vonk ‘n allesoorheersende drif van begeerte onmiddellik deur albei. Tog verhoed albei se verlede dat hulle enigsins iets meer van mekaar verlang as blote lyflike plesiere. Hulle besluit dit kan so werk, sonder dat hulle enigiets aan enigiemand verskuldig is.

Hulle mag wel dink hulle het beheer oor hulle besluite, maar hulle het vergeet om met hulle dieper menswees rekening te hou…

http://www.amazon.com/Storms-van-begeerte-ebook/dp/B00CDPC71A/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1366131956&sr=8-1&keywords=storms+van+begeerte

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s