Nuwe toekoms op Onderplaas

Standard

Nuwe toekoms op OnderplaasNuwe toekoms op Onderplaas van José Esterhuysen is by Lapa gepubliseer as ‘n Nuwe lewe op Onderplaas, en word nou as e-boek aangebied by Amazon.com. Dit sal ook mettertyd by Kobo.com in e-pub formaat aangebied word.

Melissa se man, Andrew, se aanrandings op haar, is die oorsaak van twee miskrame. Toe sy op ‘n egskeiding aandring, en dreig om uit te basuin watse soort mens hy is, haak hy weer uit en forseer seks op haar af. Haar eie man het haar verkrag, met gevolge wat haar hele lewe beïnvloed. Sy gee pad, en al het sy finansieël nie nodig om te werk nie, kry sy vir haar werk op Onderplaas waar sy die opvoeding van twee klein kinders waarneem. Daar maak sy kennis met Stef, hulle pa, en geleidelik ontstaan daar ‘n vonk tussen hulle wat na iets moois kan lei. Maar alles wat verder gebeur, hou hulle uit mekaar, en toe Andrew weer sy verskyning in haar lewe maak, ‘n nuwe bedreiging word, krap dit Melissa se hele wêreld onderstebo…

http://www.amazon.com/Nuwe-toekoms-op-Onderplaas-ebook/dp/B00CCBDYTO/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1365859040&sr=8-1&keywords=Nuwe+toekoms+op+Onderplaas

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s