Swig voor die liefde

Standard

SWIG VOOR DIE LIEFDESwig voor die liefde, is by Lapa uitgewers gepubliseer as Tweede liefde, en dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied. Dit sal ook oor ‘n rukkie by Kobo.com in e-pub formaat beskikbaar wees.

Lourens dink Jenna is ‘n onbekwame mannetjiesmeisiekind, en sy beskou hom as arrogant en vermetel. Sy het haar voorgeneem om nooit weer te swig voor ‘n aantreklike man nie. Maar natuurlik laat die liefde hom nie voorskryf nie…

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Swig-voor-die-liefde-ebook/dp/B00C9N168Q/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1365491279&sr=8-1&keywords=swig+voor+die+liefde#_

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s