‘n Raakvat-vrou vir Henk

Standard

'N RAAKVAT-VROU VIR HENKJanine is ‘n raakvat-vrou. Op haar twee plase staan haar hande vir niks verkeerd nie. Henk word as bestuurder op haar een plaas, Groendal aangestel. Gaan hy haar verleentheid as hoërskoolmeisie onthou? En watse ligte word snags hoog teen die berg op Soetfontein, die ander plaas waar Janine woon – gesien? Sy het Henk steeds lief, maar hy mag dit nooit weet nie aangesien hy ‘n vrouehater geword het. Dit kos ‘n harde hou teen haar kop, ‘n perd wat haar afgooi, ‘n boef wat Henk in die voet wond en ‘n luiperd wat hom bespring – ook Lydia wat skielik op die toneel verskyn om haar te oortuig dat haar liefde vir Henk ‘n sekere feit is, maar ook aanvaar sy dat hy nie vir haar bedoel is nie. Die liefde volg egter ‘n weg wat die meeste van die tyd vir die mens onverstaanbaar is…

Hierdie verhaal is by Lapa Uitgewers gepubliseer as ‘n Vrou soos Janine, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied. Hier is die skakel:

http://www.amazon.com/Raakvat-vrou-vir-Henk-ebook/dp/B00C2DVY5I/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1364434999&sr=8-1&keywords=raakvat-vrou+vir+henk

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s