Chaos op Ventershoop

Standard

Chaos op VentershoopChaos op Ventershoop is by Lapa gepubliseer as Sing ‘n nuwe lied. Jessie gaan kuier by haar grootouers op Ventershoop na haar oupa ‘n hartaanval gehad het. Die man – hul aangenome seu –op wie Jessie voorheen verlief was, is by ‘n onaangename nagklub op die dorp betrokke. Ventershoop het ‘n nuwe bestuurder, Nico, op wie Jessie verlief raak. Maar by Nico in sy kamers woon ‘n geheimsinnige jong meisie wat nooit haar verskyning maak nie, en Nico eienaardig laat optree. Wie steel die plaas se skape in die nag? En wie het die hen se kuikens wreedaardig vermoor en rondgestrooi?

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon – dit sal ook later by Kobo beskikbaar wees.

http://www.amazon.com/Chaos-op-Ventershoop-ebook/dp/B00BZ25ZBG/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1363972047&sr=8-1&keywords=chaos+op+Ventershoop

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s