Aandster belofte

Standard

AANDSTER BELOFTEBenita is ‘n buite-egtelike kind. Sy neem haar voor om haar nie eendag aan ‘n man te verbind voordat sy nie haar pa gevind het nie. Sy wil eendag kan sê: Hierdie is my pa… So gaan sy deur die land met haar jong vriende om van plek tot plek stukwerk te doen. Hulle beland op ‘n vrugteplaas waar elkeen individueel ‘n werk kry. Skielik verander Benita se wêreld om haar toe sy en die eienaar van die plaas se seun. Dennis, byna dadelik ‘n vonk tussen hulle ontdek. Hy wil haar nie verloor nie, maar sy hou by haar voorneme… om eers haar pa te vind. Toe die dag aanbreek dat sy hom wel vind, is dit met skokkende nuus daarmee gepaard wat kan veroorsaak dat sy en Dennis nooit aan mekaar sal kan behoort nie…

‘n Teer liefdesverhaal van ‘n jong meisie wat nog nooit voorheen liefgehad het nie, nog bloos wanneer ‘n man aan haar aandag gee, maar tog ‘n vaste voorneme het om te bereik wat sy haar ten doel gestel het.

Hier is die skakel na die boek op Amazon

http://www.amazon.com/Aandster-belofte-ebook/dp/B00BXEOUMG/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1363798820&sr=8-1&keywords=aandster+belofte

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s