Gedoriewaar – Annico van Vuuren

Standard

510MD-4uXXL__BO2,204,203,200_PIsitb-sticker-arrow-click,TopRight,35,-76_AA278_PIkin4,BottomRight,-59,22_AA300_SH20_OU01_Annico van Vuuren se Gedoriewaar is ‘n hoogspannings wiewassit. Sy nooi alle leunstoelspeurders om dié speurverhaal te lees, te ontrafel, en selfvoldaan terug te sit – sou hulle kon raai wié.

 Gedoriewaar speel in die groot huis van die vooraanstaande Grovè’s af, waar Ena Grovè vermoor word. Die moordenaar word byna onmiddellik aangekeer.

 Door Horn glo nie dat die regte man aangekeer is nie, want sy kén hom, en Gys sou nooit so ‘n veragtelike ding kon aanvang nie. Sy besluit om self te gaan uitvind wie die ware moordenaar is.

 By die Grovè’s ontdek sy dat byna elkeen in hierdie disfunksionele familie die dominerende en uiters onaangename Ena kon vermoor het. Sy moet ook met ‘n skok besef dat van die ander familielede se lewens – sowel as  haar eie – nou  bedreig word. Lekker lees!

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon toe.

http://www.amazon.com/Gedoriewaar-ebook/dp/B00BSQKZQ4/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1363170876&sr=8-1&keywords=gedoriewaar

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s