Bekende vreemdeling

Standard

BEKENDE VREEMDELINGBekende vreemdeling is deur José Esterhuysen geskryf en is by Lapa gepubliseer. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied en ook binnekort in e-pub formaat by Kobo.com

Esme doen privaatverpleging, maar raak ook met Mooiplaas se perdebedrywigheid gemoeid toe die eienaar, Deon, ‘n veearts, in ‘n ongeluk betrokke raak. ‘n Gebreekte been en geheueverlies maak dat hy nie sy pligte kan nakom nie. Hy en Esme raak verlief, maar daar is die buurdogter, Sandra wat beweer hy is hare en sy verwag sy kind. Al wil hy dit nie glo nie omdat hy haar van g’n kant ken nie, gee hy haar die voordeel van die twyfel om nie die verlowing te verbreek voor hy nie sy geheue herwin het nie, maar intussen weier hy om met haar te trou. Deon en Esme hunker na vervulling van hulle liefde, maar sy is bereid om terug te staan.

Die dag toe Deon wél sy geheue herwin, is dit chaos, want nou ineens is Esme vir hom die vreemdeling, en Sandra met al haar vereistes is steeds daar.

Hier sy die skakel na Amazon.com

http://www.amazon.com/Bekende-vreemdeling-ebook/dp/B00BPTCUFI/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1362606042&sr=8-1&keywords=bekende+vreemdeling

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s