Smoorverlief MAAR verloof!

Standard

SMOORVERLIEF MAAR VERLOOFSmoorverlief MAAR verloof is by Lapa uitgewers gepubliseer as Liefde soos confetti en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied. Dit sal ook binnekort in e-pub formaat by Kobo.com aangebied word.

Sanet verloor haar modelloopbaan na ‘n ongeluk waarin sy haar been beseer. Sy besluit om na Suid-Afrika terug te keer en op die plaas met sy houtbedryf te gaan woon wat sy om die helfte met haar pa se tweede vrou se seun, Renier, geërf het. Van die staanspoor af is hulle in mekaar se hare, en die vonke spat. Tog kan hulle nie later ontken dat daar lyflike begeertes tussen hulle ontstaan nie.Iintussen is sy  verloof aan dokter Niel wat nog oorsee is.

Met die tussenkoms van Renier se blinde dogtertjie, sy eksvrou en die wete dat Sanet ‘n geestesversteurde broer in ‘n inrigting het, verander alles op die plaas, en ook tussen hulle.

Hier is ‘n skakel na die boek toe by Amazon.

http://www.amazon.com/Smoorverlief-maar-verloof-ebook/dp/B00BP64R0W/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1362506967&sr=8-1&keywords=smoorverlief+maar+verloof

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s