TUSSEN MURE

Standard

TUSSEN MURETUSSEN MURE   is ‘n liefdesverhaal vol spanning geskryf deur Annico van Vuuren. Sy het dit nou self op Amazon as e-boek geplaas.

Kan Katia vir Vic sy mure help afbreek? Vic wat binne die gewaande geborgenheid van sy stiefbroer se weelderige woning, onsigbare en ondeurdringbare mure om hom gebou het. ‘n Vesting waar hy alleen in ewige stilswye sy eensame bestaan voer … totdat Katia, ‘n privaat verpleegster, opdaag om hom te versorg, en die nag dat hy verdwyn. Tussen Mure, Annico van Vuuren se boeiende liefdesverhaal vol intrige en hoogspanning.

 Hier is ‘n skakel na haar boek op Amazon.

http://www.amazon.com/Tussen-mure-ebook/dp/B00BM0TYWC/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1362034835&sr=8-1&keywords=tussen+mure

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s