Sweef met dokter Nolan

Standard

SWEEF MET DOKTER NOLANSweef met dokter Nolan is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Bakhand vir die liefde, en word nou as e-boek aangebied by Amazon.com.

 Karlien ly aan geheueverlies en haar gesig is erg vermink na ‘n tragiese motorongeluk. Sy ondergaan talle plastiese chirurgie sodat haar gesig heeltemal verander. Sy ontmoet die aantreklike dokter Nolan Potgieter, en daar is dadelik ‘n vonk tussen hulle twee. Toe herwin Karlien met ‘n skok haar geheue, en alles in verband met die ongeluk is skielik helder duidelik. Die ongeluk waarin sy vermink was, en Nolan se aanstaande dood is… en sy was agter die stuurwiel…

Hier is ‘n skakel na die boek by Amazon

http://www.amazon.com/Sweef-met-dokter-Nolan-ebook/dp/B00BJHOTSM/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1361583665&sr=8-1&keywords=sweef+met+dokter+nolan

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s