Jotha Drukkers

Standard

UntitledMense het al dikwels vir my gevra of ek weet van ‘n drukkery wat kleiner oplae boeke druk as die gewone, en ek het nooit vir hulle ‘n antwoord gehad nie.  Hier is ‘n advertensie wat ek per e-pos gekry het van die soorte boeke wat hulle al gedruk het, plus hulle kontakbesonderhede vir indien enigeen hierin sou belang stel. Ek het geen persoonlike ondervinding van hulle nie, maar het net gedink miskien lees sommige van julle wat reeds hierdie vraag vir my gevra het hierdie post, en dan weet julle mos.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s