Liefde in die somer

Standard

LIEFDE IN DIE SOMERLiefde in die somer van José Esterhuysen is by Lapa gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied, en later ook by Kobo.com.

Amanda is verloof aan ‘n dokter wat net agter haar erfporsie aan is, en agter haar rug met ander meisies bed toe gaan. Egbert is besig om te skei van sy vrou wat hom vir ‘n ander vrou laat staan het. Amanda en Egbert ontmoet op ‘n stadium toe Egbert se gesig erg geskend is weens ‘n ongeluk, en tog is daar nie weersin op haar gesig toe sy dit sien soos met ander meisies die geval is nie. Daar is ‘n onweerstaanbare aantrekkingskrag tussen hulle, maar met soveel op die oog af onoorkomelike probleme, het hul liefde baie struikelblokke.

En dan is daar die mooi liefde wat tussen Amanda se pa, Alfons, en Egbert se ma, Sonia ontwikkel en blom in hulle herfsjare.LIEFDE IN DIE SOMER

http://www.amazon.com/Liefde-in-die-somer-ebook/dp/B00BFGSD0M/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1360825082&sr=8-1&keywords=liefde+in+die+somer

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s