VREEMDE UITKOMS VIR IJANI

Standard

VREEMDE UITKOMS.Die dag toe Ijani in vrees van haar ongebalanseerde verloofde wegvlug, beland sy op die ou end saam met ‘n vreemde man in sy bakkie. Sy soebat hom om haar te help vlug en wegkruip, en na ‘n ruk stem hy in op voorwaarde dat sy vir ses maande vir hom sal kom huis hou op ‘n klein Bosveld dorpie, Rooiberg. Sy stem in, want haar vrees vir haar verloofde en ‘n moontlike vervolg van ‘n dooie man in haar woonstel, is erger as sy voorstel. Selfs toe sy later ontdek sy moet in armoede saam met hom daar leef en alles self doen, het sy voortgegaan. Nooit het een van hulle gedink dat hierdie vreemde ooreenkoms tussen hulle later soveel komplikasies sou uitlok nie.

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Vreemde-uitkoms-vir-Ijani-ebook/dp/B00B4TFHP4/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1358981549&sr=8-1&keywords=vreemde+uitkoms

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s