Balsem vir haar hart

Standard

BALSEM VIR HAAR HART (ASIEL VIR ANNELIE)Charles verlaat Annelie na drie jaar van ‘n gelukkige huwelik om na sy vorige vrou toe terug te gaan. Sy trek weg na ‘n klein seedorpie waar sy in Belvedere die verlamde ma van die bekende skrywer, Stiaan gaan versorg om vir haar ‘n nuwe lewe te begin. Daar ontmoet sy ook sy broer, Ryno wat op die oog af ‘n losbollewe ly, en natuurlik hulle ma. Dan, onverwags kom sy op die yslike geheim van die gesin af in hulle ondergrondse kelder, en sy is in die middel van die gemors. Intussen het sy ‘n nuwe liefde ontdek, maar die geheim staan soos ‘n sementmuur tussen hulle. Hulle smag na mekaar, en kort-kort stoom dit tussen hulle, maar net toe hulle amper op die piek van hulle geluk is, bars die bom…

Balsem vir haar hart is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Asiel vir Annelie – dis nou by Amazon.com as e-boek beskikbaar en sal ook binnekort op Kobo.com wees.

Hier is ‘n skakel na die boek toe op Amazon.com

http://www.amazon.com/Balsem-vir-haar-hart-ebook/dp/B00B1Q5W9Q/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1358405961&sr=8-1&keywords=balsem+vir+haar+hart

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s