Flentertjies liefde

Standard

FLENTERTJIES LIEFDESteffi gaan lek haar wonde op ‘n gasteplaas in die Karoo na ‘n lelike egskeiding. Daar ontmoet sy vir Paul wat ook met ‘n stuk hartseer rondloop. Nie een van hulle sien kans om weer in ‘n verhouding betrokke te raak nie. Tog is die liefde magtig, en hy ontkiem waar en wanneer hy wil, sluip stil jou lewe binne.

Toe hulle die dag by die ou murasies elders op die plaas gaan vleis braai en in die sementdam swem, kon hulle nie meer van mekaar se liefde wegskram nie. Hulle hunkering na mekaar het net daar op die reisdeken vervulling gevind.

Tog kan die lewe steeds wreed wees, en dit wat daarop gevolg het, het hulle uit mekaar gedryf… tot eendag weer by die murasies…

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Flentertjies-liefde-ebook/dp/B00AYK720M/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1357723188&sr=8-1&keywords=flentertjies+liefde

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s