Liefde maak musiek

Standard

 

LIEFDE MAAK MUSIEKDebbie erf skatryk, en sy is bang haar erfporsie gaan tussen haar en ware liefde staan. Sy gaan werk op haar eie vakansieplaas, Dorado, sonder dat iemand daar weet sy is die eienares. Daar ontmoet sy vir Henk en Zander. Sameloop van omstandighede maak dat sy en Zander ‘n draai in die eksotiese Oos-Afrika gaan maak. Albei hardloop weg van die liefde om verskeie redes, maar tog kan hulle die smagting na mekaar nie opsy stoot nie, en gee toe daaraan – al kan die woorde van liefde nie uit hul monde kom nie.

Liefde maak musiek, is by Lapa Uitgewers as Vlug na Dorado gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Hier is ‘n skakel na die boek toe op Amazon. 

http://www.amazon.com/s/ref=nb_sb_noss?url=search-alias%3Daps&field-keywords=liefde+maak+musiek

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s