Liefde uit die agterplaas

Standard

LIEFDE UIT DIE AGTERPLAASLiefde uit die agterplaas is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Tuinhuisie van liefde, en is nou as e-boek beskikbaar by Amazon.com.

Lorika vind meteens uit dat haar verloofde ‘n lelike kant het waarvan sy nie bewus was nie. Sy wil hom sy ring teruggee, maar toe wys hy éérs sy skurwe kant, en pers haar af om aan hom verloof te bly sodat hy sy erfporsie kan bekom. Dit is juis op dié tydstip dat Zane haar lewe binnekom. Daar is byna dadelik ‘n vonk tussen hulle wat nie een van hulle kan of wil keer nie, maar nou hang die swaard van haar gedwonge verlowing oor haar kop…

Hier is ‘n skakel na die boek toe op Amazon.com

http://www.amazon.com/Liefde-uit-die-agterplaas-ebook/dp/B00AP5L5RM/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1355723492&sr=8-1&keywords=liefde+uit+die+agterplaas

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s