Sterligromanse

Standard

STERLIGROMANSESterligromanse is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Sterligliefde, en word nou ook as e-boek by Amazon.com aangebied.

Liezel besef gou dat Arend vir haar meer as ‘n leermeester geword het. Maar sy is ryk, en Arend glo sy is ‘n bedorwe rykmanskind soos Zelda – sy eens verloofde – is, en hy weier om weer by so iemand betrokke te raak.

Tog smag hulle na mekaar, wil hulle nie net geestelik nie, maar fisies ook aan mekaar behoort in elke sin van die woord. Dan tree Zelda weer sy lewe binne, en Liezel en Arend besef sommer gou hulle skeiding is onafwendbaar.

Die waarheid het egter altyd ‘n manier om uit te kom, en waar liefde nie kan loop nie, kruip dit voort tot vervulling bereik is…

Hier is ‘n skakel na die boek toe op Amazon

http://www.amazon.com/Sterligromanse-ebook/dp/B00AN5QJ48/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1355379616&sr=8-1&keywords=sterligromanse

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s