Net ‘n hand vol gedagtes

Standard

NET 'N HAND VOL GEDAGTESNet ‘n hand vol gedagtes is by Lapa Uitgewers gepubliseer as ‘n Hand vol onthou en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Jim se ligte vliegtuig val, en Jim is erg beseer. Hy ly ook skielik aan geheueverlies. Hy sterk aan op sy vriend, Jon, se vakansieoord waar hy erg verlief raak op Jon se suster. Maar dan daag sy eksvrou daar op, en sê voor sy vertrek het hy weer aan haar verloof geraak, en hulle gaan trou. Boonop het sy ‘n baba by haar wat sy sê sy kind is…

Hier is ‘n skakel na die e-boek by Amazon.com

ttp://www.amazon.com/Net-hand-vol-gedagtes-ebook/dp/B00AIM7W2E/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1354743603&sr=8-1&keywords=Net+%27n+hand+vol+gedagtes

Daar sal ook binnekort by Kobo.com ‘n weergawe in e-pub formaat wees.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s