Noot Retief, karakter in Jasper M Cloete se boeke

Standard

Hier is hoe Gert Basson, een van Hartbees Uitgewers se redakteurs die   karakter Noot Retief van skrywer Jasper M Cloete opsom.

                   Noot Retief, die gewilde Blou Bul-flank, verwys nooit na homself

                  as ‘n privaatspeurder nie. Nee, dé veelsydige man is ‘konsultant’

                  vir mense wat groot probleme het en wat liefs nie na die polisie toe

                 wil gaan daarmee nie. Boonop is hy  ‘n bekende opname-adviseur

                  vir ‘n groot musiekmaatskappy. So tussendeur komponeer hy ook.

                  Maar waar daar gevaar dreig en spanning hoog laai, dáár sal jy Noot

                  Retief gereeld midde in die aksie vind.

                  Jasper M Cloete, skepper van die Noot Retief=spanningsverhale,

                  wéét hoe om lesers met sy held se avonture van die eerste bladsy

                  af vas te vang en enduit te hou.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s