Een lyk te min

Standard

Een lyk te min deur Jasper M Cloete, is by Hartbees Uitgewers gepubliseer, en is nou as e-boek by Amazon.com beskikbaar.

Blou Bul-flank en musikant Noot Retief kan nie die pragtige Santjie Behrens weerstaan toe sy hom vra om haar pa se dood te ondersoek nie. Dit het dalk ook te doen met die grootte van die vergoeding wat sy hom aanbied.

Die vinger wys na die tentprediker en oud­konsertinaspeler Hans de Wet en sy trawante, en dit lyk of Santjie se stiefma ook betrokke kan wees by hulle duistere bedrywighede.

Soos verwag kan word wanneer Noot betrokke is, klap die vuiste en skote kort voor lank. Maar die Bulle oorheers nie verniet die Super 14- en Curriebeker-reeks nie …

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Een-lyk-te-min-ebook/dp/B00A9E6UMY/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1353268132&sr=8-1&keywords=een+lyk+te+min

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s