Die rolprent is ‘n riller

Standard

Die rolprent is ‘n riller, is by Hartbees Uitgewers gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Die aantreklike manlike ster van rolprentvervaardiger Bernstein Pretorius se nuutste film, se lewe word bedreig. Noot Retief word gehuur om die vermeende moordenaar aan die man te bring.

Noot beland van meet af in gevaarlike situasies en dit is vir hom gou duidelik dat daar bose magte is wat Pretorius se rolprent tot elke prys wil saboteer. Wat volg, is ‘n Noot Retief-avontuur propvol aksie, intrige en moord.

Cloete vertel die verhaal plek-plek tong in die kies, maar die dreiging en spanning bly nooit uit nie.

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Die-rolprent-n-riller-ebook/dp/B00A8YKCOM/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1353180459&sr=8-1&keywords=die+rolprent+is+%27n+riller

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s