Die kitaar-komplot

Standard

Die kitaar-komplot is by Hartbees Uitgewers gepubliseer en is nou as e-boek by Amazon.com beskikbaar.

Noot Retief speel rugby vir die Blou Bulle, maar sy eintlike roeping is die van ‘n soort privaatspeurder. En in Die kitaar­komplot kry hy te doene met ‘n gewetenlose bende dwelm­smokkelaars wat hul dodelike handelsware op ongewone wyse verspreI.

Sy enigste leidraad is die laaste woorde van ‘n musikant­vriend wat deur die dwelmsmokkelaars uit die weg geruim is. Dit wys die vinger na die talle musiekgroepe wat in Johannesburg se klubs hul bestaan maak.

Gou is Noot egter ook op die misdadigers se teikenlys en hy beleef talle aanslae teen hom. Maar Noot speel sy rugby nie verniet in die harde Blou Bul-liga nie …

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Die-kitaar-komplot-ebook/dp/B00A8DXIKS/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1353151542&sr=8-1&keywords=Die+kitaar-komplot

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s