Lig aan die einde van die tonnel

Standard

Lig aan die einde van die tonnel, is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Angs en liefde op Makoppa. Dit word nou by Amazon.com as e-boek aangebied. Ek moes vir hierdie boek se skryf saam met ‘n groep in ‘n mynskag afgaan tot op die twaalfde vlak om te sien hoe dit daar lyk, en meer oor die ondergrondse werkinge uit te vind. Dit was ‘n belewenis.

Mynkaptein Tom Wessels vra sy speurdervriend, Siebert Bekker om by sy myn ‘n dwelmbedryf te kom oplos. Siebert en ‘n ander speurdervriend gaan om saam die probleem aan te pak. Op die klein myndorpie kom hulle nie net in aanraking met ‘n man wat sy meisie slaan nie, maar ook twee moorde word gepleeg tydens hulle ondersoek.
Siebert ontmoet ook ‘n identiese tweeling waarvan die een sy hart op opophoudelike galloppings laat gaan. Hy weet hy het sy droomvrou ontmoet, maar sy is bang vir intieme aanraking, al gee sy bleikbaar vir hom net so baie om. Sy gee pad van die myndorpie af, en Siebert het ‘n stryd om te aanvaar dat sy nie vir hom bedoel is nie. Of is sy? Het hy reg gehad toe hy haar as die lig aan die einde van die donker tonnels gesien het?

Hier is ‘n skakel na die boek toe op Amazon.com

http://www.amazon.com/Lig-aan-einde-tonnel-ebook/dp/B00A7QQR8G/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1353010439&sr=8-1&keywords=lig+aan+die+einde+van+die+tonnel

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s