Die Noag-man

Standard

Die Noag-man is by Hartbees Uitgewers gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

aardbewings het lughawens vernietig … orkane in Midde-Afrika het meer as ‘n miljoen bome ontwortel en dit verhaas die koms van’ n kruipende woestyn daar is geen einde aan die Vigspandemie nie … hongersnood word by die dag hagliker … Amerika beskik steeds oor’ n kernarsenaal . .. Dit is opsommend die verslag deur doktor John Ross van die Instituut vir Toekomskunde. Maar niemand wil na sy waarskuwings luister of gehoor gee aan sy voorstelle om verdere rampe te voorkom nie.

Die wêreld verkeer in chaos. Hier te lande probeer een man weer sin en rigting in mense se lewens bring waar bandeloosheid, geweld en moord hoogty vier. Dit verg egter ‘n titaniese stryd teen sluwe moordbendes en vry­buiters wat gemeenskappe terroriseer en plunder.

Jan Combrink weef ‘n pakkende verhaal oor ‘n verwoeste wêreld, maar een waar daar nog manne en vroue na vore kom wat deur onver­biddelike deursettingsvermoë weer liefde en doel in gewonde en moedelose mense se bestaan bewerkstellig. ‘n Aksiebelaaide roman wat nie maklik neergesit word as jy eers begin lees het nie.

Hier is ‘n skakel na die boek toe op Amazon.com

http://www.amazon.com/Die-Noag-man-ebook/dp/B00A7ROQEC/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1353011534&sr=8-1&keywords=die+noag-man

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s