Stoute Kabouters

Standard

Stoute Kabouters  is by Hartbees Uitgewers gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Private speurder Noot Retief word betrek by diamantsmokkelary, onwettige dobbelary en moord toe hy op sy GROOT vriendin Koekoes de Beer se oproep om hulp reageer.

   En dit is nie eers Koekoes self wat sy hulp nodig het nie, maar haar vriendin, Mona Ras, wat nie veel ooghare vir Noot het nie.

   Kort voor lank doen hy boonop soveel beserings op dat sy rugbyloopbaan in gevaar is. Maar die klipharde Blou Bul-liga was nie verniet Noot se leerskool nie…

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Stoute-kabouters-ebook/dp/B00A67FIFY/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1352761181&sr=8-1&keywords=stoute+kabouters

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s