Waar lewende dooies loop

Standard

Waar lewende dooies loop van Jasper M Cloete, is by Hartbees Uitgewers gepubliseer en is nou as e-boek by Amazon.com beskikbaar. Hier is ‘n kort uittreksel uit die vrhaal:

Onder hom lê die water swart en dreigend toe hy oor die skuinste se rand loer. Met nog ’n diep asemteug spring hy in die water in. Hy hoop dat al die krokodille voor by die kos is.

’n Oomblik lank sukkel hy met Queenie se gewig om sy ewewig te vind. Toe kry hy koers. Vier lang hale neem hom tot by die kant van die gebou. Vier lang hale wat talle rekords oortref.

Koestend storm hy uit die water, ’n kortkop voor ’n honger krokodil. Hy storm teen ’n stywe pas onder die naaste bome in, en draf strandlangs na die plek waar hy die kano op die sand uitgesleep het.

Hy het Queenie! Hy het haar gevind. Nou moet hy haar by haar bewussyn kry. Sal sy weet waar Ansie en Girlie is?

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com.

http://www.amazon.com/Waar-lewende-dooies-loop-ebook/dp/B00A4ZY0SO/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1352663360&sr=8-1&keywords=waar+lewende+dooies+loop

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s