Romanse in dubbel dosis

Standard

Romanse in dubbel dosis is by Lapa Uitgewers gepubliseer as Die tweeling van Utopia. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Die tweeling, Ester en Nelia, het nie veel sukses met romanse nie. Hulle glo dis omdat hulle te gou na ‘n mislukte verhouding sommer weer ‘n verhouding aanknoop.  Hulle besluit om vir drie maande lank nie ‘n verhouding met enige man te hê nie. As oplossing bewimpel hul ‘n plan om as verliefde paartjie op hulle erfplek, Utopia te gaan woon. Dit sou mos die manne van hulle af weg hou… maar hulle hou nie rekening met Daan – die veearts van Utopia – en Hein – Utopia se bestuurder – nie!

Hierdie verhaal is ‘n hutspot van vermaak en romanse, maar ook spanning, want iemand wil vir Nelia doodmaak…

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon:

http://www.amazon.com/Romanse-in-dubbel-dosis-ebook/dp/B009XUII7K/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1351406685&sr=8-1&keywords=romanse+in+dubbel+dosis

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s