Liefde bloei in die bosveld

Standard
Op die pragtige Bosveldplaas skyn alles nie so idillies te wees soos dit voorkom nie. Daar skuil ‘n geheimsinnige man in die ou myntonnels op die plaas, en vreemde stemme word snags op die werf gehoor. Liefde bloei tussen vier mense, maar alles word nie rustig op Ulundi voor daar nie heelwat bloed gevloei en die polisie moes ingryp nie.
Liefde bloei in die bosveld is as Misterie op Ulundi by Lapa Uitgewers gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon aangebied.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s