Lerina by Skilpadeiland

Standard

Lerina by Skilpadeiland is by Lapa uitgewers gepubliseer as Kupido se tuiste. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Met bewende, dom hande begin sy ook sy hempsknope losmaak. Sy is bewus daarvan dat sy een sommer losruk, hoor die knopie wegspat, maar ignoreer dit, is net bewus van die allesoorheersende vuur in haar — ‘n vuur wat sy kan aanvoel wat ook in hom aan die knetter is met vlamme so hoog dat hulle dit op geen ander manier geblus sal kry as om hulle in mekaar te verdrink nie.

Op ‘n eksotiese eiland ervaar Lerina ware liefde, ongekende passie, maar ook ondraaglike spanning en wroeging, want iemand wil haar laat glo dat sy besig is om geestesversteurde te raak.

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Lerina-by-Skilpadeilnd-ebook/dp/B009S35CX0/ref=sr_1_fkmr0_3?ie=UTF8&qid=1350497828&sr=8-3-fkmr0&keywords=Lerina+by+skilpadeiland#_

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s