Wonder by Indawo

Standard

Wonder by Indawo – Nikita word feitlik geen keuse gelaat as om teen haar sin op haar oom se dierevakansieplaas, Indawo, te gaan werk nie. Die feit dat die man aan wie sy eens verloof was nou die plek bestuur, steek haar dwars in die krop. Hy het haar destyds gelos omdat hy geglo het sy verneuk hom met ‘n ander vrou. Op Indawo is egter nog ‘n man wat haar verkeerd opvryf, maar ook haar asem keer op keer steel… Hy is vir haar so bekend, maar ook tog heel anders as wat sy hom onthou.

Hier volg  ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Wonder-by-Indawo-ebook/dp/B009ONXCPO/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1349939234&sr=8-1&keywords=wonder+by+indawo#reader_B009ONXCPO

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s