Lucinda se strydvure

Standard

Hart se strydvure is by Lapa gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied as Lucinda se strydvure.

Lucinda moet na ‘n ongeluk leer om met die letsel op haar wang saam te leef totdat sy genoeg geld het om dit te laat regmaak. Sy gaan werk vir Derrick, wat sy vrou in dieselfde ongeluk verloor het, as oppasser vir sy dogtertjie wat agv dié ongeluk blind geword het. Sy besluit om haar betrokkenheid by die ongeluk geheim te hou.

Sy hou egter nie rekening met haar verraderlike hart in Derrick se teenwoordigheid nie, maar ongelukkig ook nie met gemene mense soos Wyona en Rickus nie.

Haar hart beleef baie strydvure voor sy uiteindelik in ‘n borrelbad saam met Derrick volkome geluk en bevrediging smaak.

Hier is ‘n skakel na die boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/Lucinda-se-strydvure-ebook/dp/B009MQS15Y/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1349591489&sr=8-1&keywords=lucinda+se+strydvure#reader_B009MQS15Y

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s