See se danser

Standard

See se danser is by Hartbees Uitgewers gepubliseer as Seedanser. Dit word nou by Amazon.com as e-boek onder die titel See se danser gepubliseer.

Skipper Treiler Malan se beeldskone dogter Daniela, haat hom. Sy glo dat hy haar as kind doelbewus in die sorg van sy suster gelaat het omdat hy haar nooit lief gehad het nie. Treiler wat as deurwinterde  matroos die wêreld op olietenkers deurkruis het, is nou skipper van sy eie boot Seedanser en hy wil sy dogter  terughê. Hulle stormagtige hereniging word verder vertroebel wanneer Daniela in die gewetenlose kloue van wit slawe handelaars beland.

Wat volg, is ‘n aksiebelaaide avontuur wat snel tussen die groot stad, die see en die Comore beweeg. Kan Treiler tot sy dogter se redding kom en indien hy in sy doel slaag – is begrip en ‘n  sinvolle vader-dogter verhouding nog moontlik? En watter rol gaan die twee jong mans Tim en Riaan in haar lewe en die avontuur op die Comore speel?

 

 

Jan Combrink bied met Seedanser hoogspaning uit die boonste rakke.

Hier is ‘n link na die e-boek op Amazon.com

http://www.amazon.com/See-se-danser-ebook/dp/B009KFI7EC/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1349198039&sr=8-1&keywords=see+se+danser

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s